Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Met agt weke voor die verkiesing vra dié rubriek: As jy jou eie manifes kon skryf, wat sou daarin staan?
The latest Weslander E-Edition is out now, featuring the week’s top local stories, community news, developments and events from across the West Coast
’n Man verskyn in die hof nadat Citrusdal-polisie twee ongelisensieerde vuurwapens en 149 rondtes ammunisie tydens ’n deursoeking gevind het.
Die winkel vier vanjaar sy negejarige bestaan en het oor die jare ontwikkel tot ‘n plek waar bekostigbaarheid, hergebruik en gemeenskapsdiens saamkom.
Dit is die boodskap waarmee Erika Huysamen van West Coast Recycling Hub in Vredenburg die gemeenskap wil inspireer om anders na afval te kyk.
Volgens kapt. Tania Helfrich, woordvoerder van die Weskus-polisiedistrik, is Kamp Vrydagaand (21 Augustus) omstreeks 20:45 in Langstertjiestraat met steekwonde gevind. Hy het ook ‘n wond aan sy mond gehad en…
Die Bokrivier by Vredenburg is ’n byna vergete natuurbate, met onsekerheid oor sy oorsprong en kommer oor watergehalte en besoedeling.
Weslander E-Edition — 27 August 2026: Local news, headlines and community updates from the West Coast, delivered in a digital weekly edition.