Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
According to JP von Hage, CEO of FSRI, this non-profit was founded in April 2024 to protect seafood security, on shaky ground, and create job opportunities.
Die geleentheid het hom die kans gegun om saam met jong leiers krities te dink oor die daaglikse uitdagings wat die jeug in die gesig staar, en gesonde oplossings te…
Wêreld-outismebewusmakingsmaand word jaarliks gevier en bied ons meer insig oor die outismespektrum. Vandag (Donderdag 2 April) spesifiek word Wêreld-outismedag gevier. Twee ouers, Petra Fredericks en Gaynor Pieters van Vredenburg, het…
Groot opgewondenheid heers vir die lang verwagte Saldanha-Super 8-rugbytoernooi wat amptelik môre (Donderdag 2 April) afskop. Dit duur tot Maandag 6 April en word by die Transnet-stadion in Saldanha beslis.…
Die Saldanhabaai-munisipaliteit se Ramprisikobestuur het Dinsdag 31 Maart 2026 ‘n opdatering oor die beskikbaarheid van diesel in die gebied vrygestel. Carol Feris van die Ramprisikobestuur het gesê daar daar was…
Seer, skok en ongeloof heers tans oor dié Weskus ná ‘n grusame ongeluk gister (Sondag 29 Maart) omstreeks 17:45 op die Hopefield-pad (R45) naby die Elandsfontein-myn plaasgevind het. Twee voertuie…
This seventh annual tournament is once again being hosted by the Saldanha Rugby Club.
Billy John het ‘n vyfde plek in die 100-m-item en ‘n vierde plek in die 150 m behaal. Sy aflosspan het goud verwerf.
Die ouetehuis moes in Oktober 2025 na ‘n nuwe perseel verhuis nadat die eiendom verkoop is. Tans huisves die sentrum nege inwoners met vyf geregistreerde versorgers, wat daagliks na hul…