Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Plaaslike Sake-peiling, saamgestel deur die Weskus-sakekamer, het insette van sakeondernemings reg oor die streek ingesamel
Chris Venter, ‘n inwoner van Vredenburg, het op die WhatsApp-boodskap oor die hond gereageer en sê ‘n debat het tussen die dierebeskermingsvereniging (DBV) en wetstoepassing ontstaan oor wie die verantwoordelikheid…
Probeer Dawid Botha van Lekker Weskus se sappige steakresep met brandewyn en groenpeperkorrels.
Die stilte in die huis waar Anna Karools saam met haar oudste seun, Welsey Carolus (30), gewoon het, is opmerklik. Wesley het die afgelope Donderdag (19 Februarie) tragies by Laingville se…
VREDENBURG – Die verkiesing van ’n nuwe uitvoerende burgemeester tydens ’n spesiale raadsvergadering van die Saldanhabaai-munisipaliteit op 26 Februarie 2026 het groot drama en onsekerheid veroorsaak. Die vergadering is regstreeks…
VELDDRIF/ELANDSBAAI – In die vroeë oggendure van Donderdag 26 Februarie (omstreeks 02:15) het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is.…
ATLANTIS – Woensdagmiddag (25 Februarie) was nie soos enige ander dag in Atlantis nie. Dit het in hartseer en trauma vir baie geëindig toe skieters op ’n taxi-eienaar voor die…