Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Al drie het deurgedring na die Boland-byeenkoms vir hoërskole wat komende Saterdag (28 Februarie) in die Paarl plaasvind.
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy verspreidingsgebied
Van Zyl is met haar agtergrond as soogdierkenner en jare se ervaring om met verskeie bote in die Suidelike Oseaan tussen Antartika en Sub-Sahara uit te vaar, gekies om deel…
ELANDSBAAI – Inwoners word gewaarsku om asseblief nie van die kreef en ander skulpdiere wat sedert 03:00 gisteroggend uit die see spoel, te gaan oes nie. Die gebied is gesluit…
Die Bergrivier is gewild vir uitstekende hengel en wateraktiwiteite terwyl die omliggende vleilande ‘n paradys vir voëlkykers is. Maar waar die oog nie kan sien nie, lê verlate en gesinkte…
Hul modus operandi is om die deur na die bagasieruim oop te dwing en om dan die spaarwiel te steel.
Ná 54 jaar wat Weslander by betaalpunte en op straat te koop was, gaan dit van volgende week af gratis versprei word.
A strengthened focus on structured youth sport development is gaining momentum across the West Coast, led by Altho+ Sport Management NPC. Founded by Alfredo Barends, the organisation champions access, mentorship,…