Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Ná 54 jaar wat die koerant getrou by betaalpunte en op straat te koop was, pas ons aan by die tye en word die gedrukte weergawe van vandag af gratis…
Die vakatures het ontstaan ná die bedankings vroeër vanjaar van die voormalige burgemeester André Truter en onderburgemeester Charmaine Laubscher uit die Saldanhabaai-munisipaliteit.
Die besoek volg op ‘n vorige afvaardiging van Karlskrona wat in Oktober verlede jaar die Weskus besoek het.
Volgens gerugte is die kameratoerusting by ‘n filmspan wat glo aan ‘n episode van die gewilde kookprogram Masterchef werk se verblyfplek gesteel.
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy versprei dingsgebied