Om aan die Weskus te woon, beteken om elke aand met uitsonderlik mooi sonsondergange bederf te word – soos dié wat deur Christo Gerber vasgevang is. Lesers word genooi om enige tyd hul mooi, interessante of nuuswaardige foto’s, wat in die Weskus geneem is, na weslander@novusmedia.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Onthou die fotograaf se naam en ‘n kort beskrywing van waar die foto geneem is.

Lesersfoto

Weskus-inwoners elke aand bederf

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article