“Die Weskus het ons die afgelope week met sonsondergange bederf. Dit laat ‘n mens amper aan ‘n Weskus- weergawe van die Noorderligte dink,” sê Erna du Plessis, die fotograaf van dié sonsondergang. Lesers word genooi om enige tyd hul mooi, interessante of nuuswaardige foto’s, wat in die Weskus geneem is, na weslander@novusmedia.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Onthou die fotograaf se naam en ‘n kort beskrywing van waar die foto geneem is. Foto: Erna du Plessis

LESERSFOTO | Weskus se eie Noorderligte

Weskus bederf inwoners met kleurvolle sonsondergange

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article