Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Saldanha Primary athletes to represent Boland Athletics at the Western Cape Championships.
Jurie Hayes Primêr spog met Justin Andrews (links) wat op Saterdag 7 Maart aan die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms gaan deelneem.
Met hul toestemming is die sak deursoek en is 8 038 Mandrax-tablette, 33 halwe tablette en 0.727 g tik in die sak ontdek. Die geraamde straatwaarde van die dwelms is R403 550.
‘n Geliefde boer van Lambertsbaai is in ‘n kritieke toestand na ‘n Kaapse hospitaal gevlieg nadat hy ernstig aangerand is deur vermeende skaapdiewe. Hugo Louw (56) het Donderdag 5 Maart…
Die jaarlikse kompetisie, met gemeenskapswedywering en sterk plaaslike ondersteuning, bring klub- rugby-aksie na ondersteuners reg oor die Weskus en Boland.