Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Atlete dring deur
Al drie het deurgedring na die Boland-byeenkoms vir hoërskole wat komende Saterdag (28 Februarie) in die Paarl plaasvind.
-
Misdaadbrokkies | Crime Snippets
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy verspreidingsgebied
-
Waar wetenskap en passie ontmoet
Van Zyl is met haar agtergrond as soogdierkenner en jare se ervaring om met verskeie bote in die Suidelike Oseaan tussen Antartika en Sub-Sahara uit te vaar, gekies om deel van die Nansen-program te wees, wat drie weke geduur het.
-
Elandsbaai loop deur onder rooigety – wees gewaarsku om nie kreef te oes nie
ELANDSBAAI – Inwoners word gewaarsku om asseblief nie van die kreef en ander skulpdiere wat sedert 03:00 gisteroggend uit die see spoel, te gaan oes nie. Die gebied is gesluit […]
-
9 gesinkte bote al uit B’rivier gehaal
Die Bergrivier is gewild vir uitstekende hengel en wateraktiwiteite terwyl die omliggende vleilande ‘n paradys vir voëlkykers is. Maar waar die oog nie kan sien nie, lê verlate en gesinkte bote diep onder die wateroppervlak.
-
Diewe steel nou spaarwiele
Hul modus operandi is om die deur na die bagasieruim oop te dwing en om dan die spaarwiel te steel.
-
Weslander word gratis
Ná 54 jaar wat Weslander by betaalpunte en op straat te koop was, gaan dit van volgende week af gratis versprei word.
-
Kuier saam by Weskus-konsert
Die Weskus-kuierkonsert op Saterdag 7 Maart by die Laaiplek-hotel in Velddrif beloof weer ‘n dag vol opwinding en pret. Die fees het sy oorsprong in 2022 gehad. Vanjaar tree bekendes […]










