Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Weskus hou konsert!
Gaste by die fees kan uitsien na kunstenaars soos Snotkop, Jak de Priester, Desmond Wells en talentvolle plaaslike kunstenaars soos Gerrie West, Bokkom & V’tsek, en Ek’s Nadia.
-
Vrywilligers bekamp geweld
Die opleiding van 33 vrywilligers het gehandel oor hoe om persone wat deur geslagsgeweld geraak is, te ondersteun.
-
Parade at military academy
The parade formally marked the commencement of the 2026 academic year, which saw 67 first-year students marching, and was led by the South African Army Band from Youngsfield in Wynberg, Cape Town.
-
Familie in rou ná neefs onder sandhoop versmoor
HOPEFIELD – ‘n Familie is in rou ná die tragiese dood van twee jong tieners, twee kleinneefs, nadat ‘n sandhoop waar hulle gespeel het, inmekaargesakhet en hulle versmoor het. Volgens […]
-
Tweelinge saam in ‘n klas ‘n debat
Die vraag of tweelinge of selfs drielinge in dieselfde klaskamer moet wees, was onlangs weer in die kollig. Volgens een ouer werk sy twee kinders, wat in die laerskool is, […]
-
Twee tieners versmoor onder sand
HOPEFIELD – Twee tienerseuns het versmoor nadat ‘n sandhoop waarop hulle vanmiddag gespeel het, inmekaargesak het. ‘n Derde tiener het net betyds weggespring en kon hulp gaan soek, maar die […]
-
Registreer dié komende naweek – 7–8 Maart 2026 – vir Saldanhabaai-tussenverkiesings
Die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) in die Wes-Kaap herinner inwoners aan die komende munisipale tussenverkiesings op Woensdag, 22 April 2026. Die vakatures het ontstaan ná die bedankings vroeër vanjaar van […]










