Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Athletes head to championships
Saldanha Primary athletes to represent Boland Athletics at the Western Cape Championships.
-
Jurie atleet skitter
Jurie Hayes Primêr spog met Justin Andrews (links) wat op Saterdag 7 Maart aan die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms gaan deelneem.
-
Polisie vind dwelms van R1 m.
Met hul toestemming is die sak deursoek en is 8 038 Mandrax-tablette, 33 halwe tablette en 0.727 g tik in die sak ontdek. Die geraamde straatwaarde van die dwelms is R403 550.
-
-
-
Vermeende skaapdiewe rand Lambertsbaai-boer aan tot in hospitaal
‘n Geliefde boer van Lambertsbaai is in ‘n kritieke toestand na ‘n Kaapse hospitaal gevlieg nadat hy ernstig aangerand is deur vermeende skaapdiewe. Hugo Louw (56) het Donderdag 5 Maart […]
-
-
Dis weer tyd vir Top-12!
Die jaarlikse kompetisie, met gemeenskapswedywering en sterk plaaslike ondersteuning, bring klub- rugby-aksie na ondersteuners reg oor die Weskus en Boland.










