“Die beste deel is om daardie hond of katjie te sien wat, ná alles wat met hom gebeur het, weer leer om mense te vertrou.”
Met ‘n hart vir kinders, liefde vir sport en meer as 14 jaar se onderwyservaring staan Jaco Viljoen gereed om die leisels as hoof by Trio Primêr oor te neem.
Foot-and-mouth disease cases in the Free State have climbed to 739, with the provincial agriculture department warning livestock owners that failure to report suspected infections and poor biosecurity could fuel…
‘n Huis, woonstel en koshuis, asook twee lapa’s en groot dele van die veld, is verlede week deur brande in Kroonstad verwoes of beskadig, wat gemeenskapsondersteuning uitgelok het.
Organiseerders is hard aan die werk om van 10 tot 13 September ’n onvergeetlike geloofsnaweek by die Kroonstad-Selgemeente aan te bied.
Die ouditeur-generaal Tsakani Maluleke het tekortkominge by rioolwatersuiweringswerke in Kroonstad en Viljoenskroon uitgewys. Die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit het versuim om die storting van rou en onbehandelde riool in riviere en…
Terwyl die fees bekend is vir inspirerende boodskappe, lofprysing en gesinsvermaak, val die kollig vanjaar vierkantig op die gospelsangkompetisie.
Volgens Armand Cloete, VF Plus-lid van die Vrystaatse wetgewer, wek die toestand van die pad ernstige kommer oor die wyse waarop openbare fondse bestee en die projek bestuur word.
Elsje, wat met Angelman-sindroom gebore is, het aanvanklik ’n verkoue ontwikkel wat later in ernstige longontsteking ontaard het. Sy is ná ‘n kort siekte op Vrydag 22 Mei in die…
A Kroonstad man has been sentenced to life imprisonment for the murder of a farm worker whose death was initially thought to be from smoke inhalation.