Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Karen du Plessis, ‘n onderwyser by Grey-kollege (primêr) moes Vrydag inderhaas Kaap toe vlieg vir ‘n longoorplanting.
The Free State government honours former MEC Nxangisa with a Special Provincial Official Funeral Category 1 for his contribution to the province.
A man (22) has been arrested after allegedly fatally stabbing a boy (16) in Bohlokong, near Bethlehem, during the early hours of Sunday morning. The suspect handed himself over to…
|
Rou riool vloei tussen Rammulotsi en Viljoenskroon in ‘n oop veld. Inwoners moet daagliks deur die besmette water beweeg, terwyl vee uit die rioolbesmette water drink.
|
Vrae ontstaan oor die vordering met die opgradering van die R708 tussen Marquard en Clocolan terwyl motoriste, inwoners en die landbougemeenskap onder swak padtoestande gebuk gaan. ‘n Onlangse terreinbesoek het…
Nadat hulle sowat drie jaar van mekaar se bestaan bewus geword het, het twee halfsussies (52) van die Vrystaat mekaar die eerste keer ontmoet.
Lottoland help ‘n dorp het gaan kuier op Luckhoff en die gemeenskap gehelp om die dorp mooi te maak.
|
Die talentvolle Siyabonga Gans (gr. 11) het ‘n kunswerk gemaak wat inpas by by die Oorlogsmuseum se fokus op handwerk en Emily Hobhouse.
Dit is Saterdag 18 Julie weer ‘n geleentheid vir tennis-liefhebbers om tennis te speel op Bloembledon.
‘n Bloemfonteiner is onder die 20 deelnemers in die nuutste seisoen van kykNET se Moer ‘n Boer.
