Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bek-en-klouseer: Vinnige optrede oor bewerings van gelaaide pryse geloof
Landbouminister Willie Aucamp se ingryping met bewerings van hoë pryse vir entstowwe teen bek-en-klouseer, word verwelkom as pro-aktief.
-
Veediefstaleenheid ondersoek diefstal van 45 skape naby Steynsrus
Die Heilbron-veediefstal- en bedreigde-spesies-eenheid ondersoek die diefstal van 45 skape op ‘n plaas naby Steynsrus.
-
Ignite and Revive- Christelike fees: Geloof hiér gevier
Die organiseerders het aangekondig dat die fees vanjaar volledig gefinansier is. Hulle het hul dank uitgespreek teenoor elke borg, vennoot, vrywilliger en ondersteuner wat deur geldelike bydraes, diens, gebed en…
-
Toename in plaasaanvalle in Vrystaat wek kommer
‘n Toename in misdaadvoorvalle op plase in verskeie dele van die Vrystaat het Vrystaat Landbou bekommerd gelaat.
-
Passie vir diere en daaglikse plig word só een en dieselfde by Kroonstadse DBV
“Die beste deel is om daardie hond of katjie te sien wat, ná alles wat met hom gebeur het, weer leer om mense te vertrou.”
-
Karatekas skitter in kampioenskap
Die Hoërskool Witteberg se karatekas blink uit by die Shoto-karate-kampioenskap en bring verskeie medaljes van Bloemfontein huis toe.
-
Nuwe skoolhoof deel die visie wat hy het vir Trio Primêr
Met ‘n hart vir kinders, liefde vir sport en meer as 14 jaar se onderwyservaring staan Jaco Viljoen gereed om die leisels as hoof by Trio Primêr oor te neem.
-
Kommer oor styging in voorkoms van masels
Daar is landswyd kommer oor die voorkoms van masels, met 144 nuwe gevalle wat verlede week aangeteken is.
-
Graan SA daag JSE oor sojabone-vervoerkoste uit
Graan SA het ‘n interdikaansoek teen die JSE gebring oor die berekening van sojabone-vervoerkoste. Die verskil tussen twee metodes beloop sowat R 220 per ton.
-
Grootskaalse leeu-opname in Kgalagadi Oorgrenspark begin
’n Nuwe, omvattende leeu-opname, wat tot Oktober 2026 duur is in die Kgalagadi Oorgrenspark bekend gestel.










