Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Tiener wat besluit om te waag en wen, vorder goed in Maak my ‘n miljoenêr
“Ek wou nog altyd inskryf, maar ek was bang. Vanjaar het ek besluit ek gaan nie langer toelaat dat vrees my keer om my drome na te jaag nie.”
-
Rotary Bethlehem supports winter blanket drive
Rotary Bethlehem has joined forces with Grain Carries and Grain Care’s Winter Blanket Drive, donating blankets to bring warmth and comfort to vulnerable members of the community during the colder months.
-
Krokodil en buffel op die spit laat gaste giggel en proe
De Oude Kraal buite Bloemfontein se jaarlikse WildsKOSfees het duisende gaste die geleentheid gegee om te proe hoe heerlik wildsvleis kán proe.
-
Bloemfonteiner wen splinternuwe Hilux-bakkie in Checkers Hyper-promosie
‘n Bloemfonteiner het vandeesweek die nuwe eienaar geword van ‘n dubbelkajuit Toyota Hilux in ‘n promosie van Checkers Hyper.
-
Ysbeer-seisoen hier, met talle kanse om koue water te wys wie is baas
Die Ysbeer-swemseisoen het begin, met ses byeenkomste wat beplan is vir die Vrystaat en Wes-Kaap tussen 27 Junie en 25 Julie.
-
Kinders gee vir juffrou Karen van Grey krag terwyl sy wag vir nuwe longe
‘n Onderwyseres van Grey-kollege primêr wag vir ‘n longoorplaning terwyl sy 24 uur/dag aan suurstof gekoppel is.
-
VLU-vroue van Koppies se musiekmiddag toe ‘n ware treffer
Belangstellendes word genooi om die volgende vergadering, op Woensdag 27 Mei, by te woon. Die tema vir die byeenkoms is “Pak jou tas”.
-
When screens replace suppertime: Reclaiming family connection
Digital tools open doors to learning and connection, and reshape how families relate, rest and care for one another. Are digital devices your servant or master?










