Inge Strydom Avatar

Inge Strydom


  • Viljoen beskou die eerbewys nie as ‘n eindbestemming nie, maar as ‘n aansporing om voort te bou op die waardes wat die skool oor baie jare gevestig het.

    by

    on

    Trio Primêr se toewyding met eerbewys beloon
  • A man (22) has been arrested after allegedly fatally stabbing a boy (16) in Bohlokong, near Bethlehem, during the early hours of Sunday morning. The suspect handed himself over to police shortly after the incident.

    by

    on

    Man arrested after teenager fatally stabbed in Bohlokong
  • Salomé Fourie (16), ‘n graad 10-leerder aan Hoërskool Voortrekker in Bethlehem, het onder die top 30 jong entrepreneurs in Suid-Afrika geplaas in die Maak My ‘n Miljoenêr-kompetisie. Sy het nie na die volgende ronde deurgedring nie.

    by

    on

    Bethlehem-leerder beplan om entrepreneursreis voort te sit
  • Rou riool vloei tussen Rammulotsi en Viljoenskroon in ‘n oop veld. Inwoners moet daagliks deur die besmette water beweeg, terwyl vee uit die rioolbesmette water drink.

    by

    on

    Riool vloei steeds tussen Rammulotsi en Viljoenskroon
  • Vrae ontstaan oor die vordering met die opgradering van die R708 tussen Marquard en Clocolan terwyl motoriste, inwoners en die landbougemeenskap onder swak padtoestande gebuk gaan. ‘n Onlangse terreinbesoek het getoon dat ‘n beperkte aantal werkers op die terrein werksaam was.

    by

    on

    Kommer oor stadige vordering met opgradering van R708
  • Organiseerders is hard aan die werk om van 10 tot 13 September ’n onvergeetlike geloofsnaweek by die Kroonstad-Selgemeente aan te bied.

    by

    on

    Kroonstad skud sy vere vir Ignite en Revive-fees
  • Two men are expected to appear in the Bethlehem Magistrate’s Court today, Monday 20 July, after being arrested in connection with an alleged assault that left a man with serious injuries. The incident took place on Friday 17 July in Bethlehem.

    by

    on

    Two men to appear in court after alleged assault in Bethlehem
  • Die Vrystaatse Departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Omgewingsake het op Vrydag agt nuwe gevalle van bek-en-klouseer bevestig. Die totale aantal bevestigde gevalle in die provinsie het tot 687 gestyg.

    by

    on

    Agt nuwe gevalle van bek-en-klouseer in Vrystaat bevestig
  • Die ouditeur-generaal Tsakani Maluleke het tekortkominge by rioolwatersuiweringswerke in Kroonstad en Viljoenskroon uitgewys. Die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit het versuim om die storting van rou en onbehandelde riool in riviere en grondwater te voorkom.

    by

    on

    Ouditeur-generaal wys tekortkominge by Kroonstad en Viljoenskroon se rioolwerke uit
  • Die tienertoneelgeselskap van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het met die produksie (Op)soek na Sondag aan twee toneelfeeste deelgeneem. Die groep sal op 24 Julie in Durban aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie deelneem.

    by

    on

    Hoërskool Witteberg se toneelgeselskap neem deel aan feeste

Gift this article