Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Witteberg sluit Wesgrow-reeks af met gemengde uitslae teen Diamantveld
Hoërskool Witteberg het hul 2026 Wesgrow Sentrale Skolesportreeks afgesluit met suksesse in netbal en meisieshokkie, terwyl Hoërskool Diamantveld van Kimberley al die rugbywedstryde by die byeenkoms in Bethlehem gewen het.
-
Digkuns verryk boeke met diepgang, nadenke
Ontdek hoe Coenie Horak se poësie in die Afrikaanse letterkundige wêreld weerklink deur ‘n nuwe koffietafelboek wat geloof ondersoek.
-
Droë veld verhoog brandrisiko in die Vrystaat
Die Moqhaka-brandbeskermingsvereniging doen ‘n beroep op grondeienaars om voor te berei vir die brandseisoen en veldbrande te voorkom.
-
Matrikulant van die Jaar | Laaste kans vir topmatrikulante om in te skryf
Inskrywing sluit môre, op 31 Julie. Die 25 topdeelnemers staan die kans om beurse, geldpryse en geskenke van sowat R500 000 te wen.
-
Trio Primêr se toewyding met eerbewys beloon
Viljoen beskou die eerbewys nie as ‘n eindbestemming nie, maar as ‘n aansporing om voort te bou op die waardes wat die skool oor baie jare gevestig het.
-
Bethlehem-leerder beplan om entrepreneursreis voort te sit
Salomé Fourie (16), ‘n graad 10-leerder aan Hoërskool Voortrekker in Bethlehem, het onder die top 30 jong entrepreneurs in Suid-Afrika geplaas in die Maak My ‘n Miljoenêr-kompetisie. Sy het nie…
-
Matrikulant van die Jaar | Sluitingsdatum naby vir uitblinkers wat wil inskryf
Matrikulante wat uitblink in akademie, kultuur, sport en leierskap, en wat beplan om volgende jaar aan die UV te studeer, word genooi om hulle in te skryf.










