Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Agt nuwe gevalle van bek-en-klouseer in Vrystaat bevestig
Die Vrystaatse Departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Omgewingsake het op Vrydag agt nuwe gevalle van bek-en-klouseer bevestig. Die totale aantal bevestigde gevalle in die provinsie het tot 687 gestyg.
-
Al hoe meer inwoners vestig hulle op Sanral-grond by Bethlehem
Die voortgesette gebrek aan kommunikasie oor die toekoms van inwoners van die Mary-Anne-kleinhoewes lei tot toenemende onsekerheid en onveilige lewensomstandighede.
-
Ouditeur-generaal wys tekortkominge by Kroonstad en Viljoenskroon se rioolwerke uit
Die ouditeur-generaal Tsakani Maluleke het tekortkominge by rioolwatersuiweringswerke in Kroonstad en Viljoenskroon uitgewys. Die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit het versuim om die storting van rou en onbehandelde riool in riviere en…
-
Matrikulant van die Jaar | Dissipline en doelwitte onderskei topkandidate
“Wat die kompetisie so belangrik maak, is dat ’n groep van Suid-Afrika se toekomstige leiers die kans kry om met mekaar om te gaan en waardevolle vaardighede te ontwikkel.”
-
Zimbabwiese vlugtelinge kry warm kos in Bloemfontein op roete noord
Zimbabiese vlugtelinge het Saterdag 6 Julie en Sondag warm kos en ander skenkings ontvang op hul repatriasietog na hul tuisland.
-
Heilbron sonder brandweerwa: DA eis dringende ingryping
Heilbron is in ‘n krisis gedompel omdat hulle geen werkende brandweera in die dorp het nie
-
Eenheid binne Vrystaatse sinode steeds die hoofdoel, sê moderator
As nuwe moderator beklemtoon Ds. Christo Weideman sy liefde vir die kerk en sy strewe om eenheid binne die kerk te bevorder.
-
Kokkedoor: Klassiek – beoordelaars sê ‘meng knippie oud en skeutjie nuut’
Herman Lensing en Jess van Wyk, beoordelaars van Kokkedoor: Klassiek is gereed om te sien wat deelnemers met die ryk erfenis van onthouresepte gaan doen.
-
Bethlehem hou asem op as Vrystaatse finalis vir Dorp van die jaar
Bethlehem is die Vrystaat se finalis in Kwêla op kykNET se Dorp van die jaar-kompetisie. Mense kan ‘n SMS met “Bethlehem” na 33157 stuur teen R1,50 per SMS.










