Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
New Beginnings gedwing om hulp aan diere in Bloemfontein en omgewing te stop
“Elke dag vra mense ons om hulp. En vir die eerste keer in 12 jaar is ons in ‘n situasie waar ons eenvoudig nie kan help nie.”
-
Juffrou sterf toe skoolbus van die Laerskool Kathu teen vragmotor bots
‘n Vroulike onderwyser is dood, en vier personeellede ernstig beseer, toe die bus van die Laerskool Kathu vanoggend in ‘n botsing betrokke was.
-
Geliefde kunstenaar Portchie oorlede
Dié geliefde kunstenaar se kunswerke was bekend om hul kleurrykheid en vrolikheid, waarby wyd deur talle aanklank gevind is.
-
Tiener wat besluit om te waag en wen, vorder goed in Maak my ‘n miljoenêr
“Ek wou nog altyd inskryf, maar ek was bang. Vanjaar het ek besluit ek gaan nie langer toelaat dat vrees my keer om my drome na te jaag nie.”
-
Kultuur en stookkuns prut saam op Voortrekkermonument-mampoerfees
Vanjaar se kompetisie het 262 inskrywings getrek. Stokers was van so ver suid soos Oudtshoorn en Uitenhage en so ver noord soos Magoebaskloof en Ellisras.
-
Bek-en-klouseer: nuwe gevalle bevestig in Bloemfontein, Bethlehem en Boshof
Die Vrystaat se bek-en-klouseeruitbreking het 604 bevestigde gevalle bereik nadat nog 11 nuwe gevalle hierdie week aangemeld is.
-
Balju lê beslag op Mafube munisipaliteit se diensvoertuie weens wanbetaling
In ’n dramatiese wending die afgelope week is laaigrawe, watertrokke, diensbakkies en selfs die munisipaliteit se laaste beskikbare Nissan NP200 verwyder.
-
Seun (5) herstel ná hy sy been in frantsongeluk op VS-plaas verloor
Dit gaan onder omstandighede goed met klein Ernst Groenewald (5) wie se regterbeen verlede week in ‘n fratsongeluk geamputeer is.
-
Herstelwerk op R76-pad: wagtyd langer, Kroonstad verloor al meer inkomste
Volgens Armand Cloete, VF Plus-lid van die Vrystaatse wetgewer, wek die toestand van die pad ernstige kommer oor die wyse waarop openbare fondse bestee en die projek bestuur word.










