Die organiseerders het aangekondig dat die fees vanjaar volledig gefinansier is. Hulle het hul dank uitgespreek teenoor elke borg, vennoot, vrywilliger en ondersteuner wat deur geldelike bydraes, diens, gebed en…
Vroue lewer beduidende, dikwels ongesiene bydraes tot die daaglikse lewe, sonder om erkenning te soek, soos beklemtoon tydens Vrouemaand.
“Ons is wat ons herhaaldelik doen. Uitnemendheid is dus nie ‘n daad nie, maar ‘n gewoonte.” Só het die Griekse filosoof Aristoteles eeue gelede geskryf. Dieselfde geld vir die manier…
Organiseerders is hard aan die werk om van 10 tot 13 September ’n onvergeetlike geloofsnaweek by die Kroonstad-Selgemeente aan te bied.
Ná baie goed en kwaad het Adam en Eva vir oulaas ‘n appeltjie met mekaar te skil. Eerste vir Alles is te sien op die Vrystaat Kunstefees.
Oudergewoonte het Gerhard en Marie Lombaard en hul span van De Oude Kraal die afgelope maande hul navorsing gedoen met kombinasies en smake om honderde onvergeetlike happies voor te sit.