Drie Vrystaatse boere is onder die 10 wat deelneem aan die dertiende reeks van die gewilde kykNET-reeks Boer soek ‘n Vrou. Daar is ook ‘n nuwe aanbieder.
‘n Bekende inwoner en musikant van Kroonstad is as finalis in die FAK se Skryf’it-kompetisie vir sy liedjie “Ons gaan braai” aangewys. Die 70-jarige Dawie Fourie van Kroonstad…
Die Ignite and Revive fees trek vanjaar ‘n nuwe baadjie aan
Deel in die opwinding van die Clarens-kunstefees. Woon verskeie werksessies by bewonder verskeie kunsuitstallings
Die tiende seisoen van kykNET se gewilde koswerklikheidsreeks, Kokkedoor, trek nie net ‘n nuwe voorskoot aan nie, maar spog ook met twee nuwe beoordelaars. In die nuwe program, wat nou…
Ed Sheeran’s new song “Azizam” blends Persian and Irish influences, celebrating love and joy through a vibrant, danceable pop track while marking a fresh phase in his career.
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans…