Madré Marais
-
Die Ignite and Revive- Christelike fees se kernboodskap – om harte aan te raak, geloof te versterk en siele vir God te wen – het vanjaar weer sentraal gestaan.
-
Die grootste uitblinker was Danie Theron, ‘n gr. 9-leerder, wat met ‘n indrukwekkende telling van 286 punte algeheel eerste is.
-
“Vrystaatse boere het oor dekades heen gewys dat hulle moeilike klimaatstoestande kan trotseer,” meen Hendrik Knobel van Vrystaat Landbou.
-
Die publiek kry van 18 tot 22 September die geleentheid om vir hul gunstelingliedjie te stem. Die wenner word op 24 September aangekondig.
-
From 10 to 17 September, a fleet of solar-powered vehicles is tackling more than 2 500km on South African roads to conquer the ultimate challenge.
-
Die Sonskyn Dienssentrum vir Seniors vier volgende jaar sy 40ste bestaansjaar, met ’n geskiedenis wat diep verweef is met die gemeenskap se betrokkenheid.
-
The University of the Free State (UFS) and Novus Media’s 45th Matriculant of the Year competition today announces its top group.
-
“Die beste deel is om daardie hond of katjie te sien wat, ná alles wat met hom gebeur het, weer leer om mense te vertrou.”
-
Met ‘n hart vir kinders, liefde vir sport en meer as 14 jaar se onderwyservaring staan Jaco Viljoen gereed om die leisels as hoof by Trio Primêr oor te neem.
-
Open to learners in Gr. 8 to Gr. 11, the competition invites entrants to submit an original mascot design. No prior design experience or training is required.










