Madré Marais
-
Die eerste meisieskrieketspan van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem is die 12de jaar agtereenvolgens die Oos-Vrystaatse kampioen.
-
In die betreklike kort tyd dat sy uithouritte doen, het sy die Fauresmith-uithourit al twee keer voltooi.
-
Een van die hoogtepunte was die uitbeelding van Emily Hobhouse se grootwordhuis in Cornwall, Engeland.
-
Die departement het bevestig dat hy nie oor die geld beskik om alle dringende padonderhoudsbehoeftes oor die provinsie heen te hanteer nie.
-
Visser, wat sedert 1991 by die skool betrokke is, word as ‘n ervare en gerespekteerde leier beskryf.
-
‘n Musiekleerder van Kroonstad se naam is op die Unisa-ererol vir uitblinkers geplaas.
-
Visagie is ‘n trotse oudleerder van die skool. Sy het in 2007 aan Witteberg gematrikuleer.
-
Hy het die algehele 49ste plek in die wêreld ingeneem, uit die 405 produksieskuts wat in dié afdeling meegeding het.
-
“Ek kan vandag my kolf lig vir die skare en met dankbaarheid erkenning gee aan ‘n plek wat my gevorm en geleer het.”
-
Larry Crisp discusses sanitation infrastructure challenges in South Africa, emphasising the potential of closed toilet systems to reduce water wastage and improve public health and dignity through technological advances.









