Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Partye eis optrede nadat talle doodskok
Die DA het ‘n dringende mosie in die Nala-munisipaleit ingedien ná die dood van ‘n negejarige kind en munisipale werkers as gevolg van blootgestelde elektriese infrastruktuur in Bothaville.
-
Miljoene glo nodig
Inwoners van Odendaalsrus sit sedert verlede week met gereelde kragonderbrekings nadat ‘n hoofsubstasie in die dorp uitgebrand het. Inwoners ervaar sedertdien voortdurende aan-en-af-elektrisiteitstoevoer.
-
Vind troos in die Here se liefde, trou en nabyheid
This week’s message by Ds. Philip Mc Laren reflects on Exodus 33:7-23 and the importance of seeking God’s presence during difficult times. He emphasizes the significance of God’s glory in…
-
Prokureur verskyn weer nie in hof
Vir die tweede keer het ‘n Welkom-prokureur, wat drie lewenslange vonnisse vir seksuele misdrywe teen minderjariges uitdien, versuim om in die Welkom-landdroshof op bedrogklagtes te verskyn. Gysbert Jan Maritz (58)…
-
Daadwerklike optrede, samewerking en hulpbronne nodig om bek-en-klouseer te tem
Die impak van bek-en-klouseer op die landbousektor en ernstige uitdagings daarvan vir produsente is tydens ‘n inligtingsessie op 1 Mei buite Kroonstad uitgelig.
-
Belofte staan al 55 jaar vas
Vista, a community newspaper serving the Goudveld region since 1971, has persevered for over 55 years despite economic difficulties. With a dedicated team boasting extensive experience, it reports objectively on…
-
Swaar reën, hael en stormwind oorweldig Goudveld-streek
Geweldige donderstorms het die Goudveld sedert Vrydag geteister, met meer as 100 mm reën wat oor Welkom, Odendaalsrus en Virginia geval het.
-
Ventersburg en Mmamahabane se waterkrisis duur voort
Terwyl duisende inwoners van Ventersburg en Mmamahabane al vir meer as drie maande met onbetroubare watertoevoer sukkel, verkies die regering van die dag, spesifiek die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit om eerder R55…










