Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Pasgetroude Welkom-man sterf drie dae ná troue in motorfietsongeluk
Die 27-jarige Ian Visagie was op pad om sy nuwe vrou te gaan haal toe sy motorfiets buite Riebeeckstad teen ’n stilstaande vragmotor gebots het.
-
Nobilis-skool in Virginia betreur afsterwe van oud-hoofseun
Matthew Bam, voormalige hoofseun van die Nobilis-skool op Virginia, is Saterdagoggend, 24 Oktober, in ’n motorongeluk op die Welkom-Virginia-pad oorlede.
-
Afrika-Kersfees-wonderland met wilde diere wag op almal by Liggiefees
Die Vrystaat-Nasorgsentrum in Bloemfontein se Liggiefees gaan vanjaar groter as vantevore wees met ‘n Afrika-Kersfees-wonderland wat wag.
-
Desembervakansie | Moenie dat slenters jou vakansie bederf nie
Swendelaars gebruik toenemend nuwe en gevorderde metodes om vakansiegangers om die bos te lei met betalings vir verblyf.
-
Polisievrou van Lichtenburg doodgery by voetoorgang voor winkelsentrum
Medelye stroom in ná die 53-jarige Eunice Nortman aan haar beserings beswyk nadat ‘n voertuig bo-oor haar gery het terwyl sy ‘n voetoorgang oorgesteek het.
-
Wilgehof-inwoners verslae oor skietvoorval waarin man (57) sterf
‘n Skietvoorval waarin ‘n man noodlottig gewond is, word deur die polisie in Bloemfontein ondersoek.
-
Matriek-eindeksamen | Ouers se ondersteuning speel ‘n belangrike rol
Hoewel die matriek-eindeksamen met groot verwagtinge en spanning gepaard gaan, kan ouers hul kinders help deur in dié tyd ondersteunend op te tree.
-
Vrystaatse veediefstal: VF Plus eis optrede teen misdaad
Meer as 2 300 beeste en skape is glo die afgelope maand in die Vrystaat gesteel. Die VF Plus eis antwoorde oor inhegtenisnemings, vervolgings en landelike veiligheid.
-
Tiener (13) van Upington bekroon met hoogste titel van skoonheidswedstryd
Jeaneigh Borghesi van Upington is met die hoogste titel van Toddler and Tween of the World in dié Suid-Afrikaanse skoonheidswedstryd bekroon.










