Lientjie Mentz
-
Police in Bloemfontein are giving chase to suspects in a cash-in-transit robbery that took place near Metro.
-
‘n Verslag van die ouditeur-generaal wys dat die Vrystaat R1,35 miljard meer betaal vir infrastruktuurprojekte as wat beplan is.
-
Swak instandhouding van provinsiale regeringsgeboue het al gelei tot die tydelike of langdurige sluiting van verskeie van hierdie stukture.
-
Die Bloemfonteinse atleet Zanmarie Swanepoel het die naweek brons behaal op ‘n internasionale byeenkoms in Abu Dhabi.
-
The Chairperson of the IEC briefed the media on the way forward after names of councillors in the 4 November election was published.
-
Plaaslike amateur-akteurs en sowat 200 dansers is te sien in die ballet-produksie Aladdin, op 20 en 21 November in die Sand du Plessis-teater.
-
Die Vrystaat Kunstefees het ‘n nuwe naamborg verwelkom vir die 2027 fees wat van 6 tot 10 Julie op die UV-kampus aangebied gaan word.










