Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Grey-leerder aangewys as 2026 se Matrikulant van die Jaar
‘n Passievolle krieketspeler en waardige leier van Grey-kollege (sekondêr) is Dinsdagaand as 2026 se Matrikulant van die Jaar aangewys.
-
Oom Bobby (82) van Kroonstad se fikse voete bly jeuk vir volgende uitdaging
Terwyl baie mense op dié ouderdom lankal hul drafskoene opgehang het, maak die meestersatleet Bobby de Kock hom gereed vir nog uitdagings.
-
Suid-Afrikaner glo onder helde wat Flydubai- vliegramp voorkom
Bemanning en passasiers het glo die kajuit bestorm. Hulle het die aanvaller oorweldig, vasgebind en die vliegtuig onder beheer gekry.
-
Ouetehuis-mishandelingsaak weer uitgestel tot November
Die saak teen Lynette Brummer en haar vyf medebeskuldigdes in die Welkom-ouetehuis-aanrandingsaak is nogmaals uitgestel.
-
Liggaam van volstruisboer van Oudtshoorn in rivier gevind
Die liggaam van bekende volstruisboer Saag Jonker (85) wat Sondag deur vloedwaters naby Oudtshoorn meegesleur is, is Dinsdag in die Olifantsrivier gevind.
-
Man wat glo ‘seksueel op jong seuns van Virginia jag maak’ se saak uitgestel
Die man wat glo al meer as ‘n dekade “seksueel op die jong seuns van Virginia jag maak” se verhoor is na November uitgestel.
-
Wanneer my wiele afval…
Nog ‘n belofte om aan vas te hou wanneer ek swaarkry of moedeloos raak en dit voel asof my wiele wil afval.
-
Pa, dogter van Bethlehem sterk aan ná ongeluk op pad skool toe
Die ongeluk het op Donderdagoggend 17 September plaasgevind toe Strauss onderweg was om Miley, ’n leerder aan die Hoërskool Witteberg, by die skool af te laai.
-
Boere staal hulle vindingryk vir El Niño se droër toestande, maar dit kán reën
“Vrystaatse boere het oor dekades heen gewys dat hulle moeilike klimaatstoestande kan trotseer,” meen Hendrik Knobel van Vrystaat Landbou.










