Vista
-
Die Goldfields Hospice Association in Welkom doen ‘n dringende beroep op die gemeenskap om hul geldinsamelingsprojekte vir 2026 te ondersteun.
-
Eskom is accelerating the rollout of smart meters to power up to the Matjhabeng community with smarter, safer, and more reliable technology. The smart meter rollout programme in the Free […]
-
Members of the SAPS Soshanguve K9 unit have arrested four undocumented persons after discovering an illegal gold refinery on a plot in Bultfontein.
-
Vanjaar is dit die 27ste Vista-Odensia-aandreeks vir laerskole rugby en netbal. Die eerste wedstryde word reeds 11 Maart by die Laerdskool Odensia in Odendaalsrus gespeel.
-
God se Woord is my inspirasie – ek kon vanjaar weer begin om daardeur te lees. Wat ‘n wonderlike ervaring is dit nie vir my nie. My eie geskiedenis word vir my deur God se oë gesien. God het my gemaak en Hy is verseker baie lief vir my.
-
Kelebohile Hlabahlaba returned home to a hero’s welcome after breaking the unsupported cycling world record, covering over 2,000 km through five countries. At 27, he raised funds for Nalane Groceries, aiming to create 10,000 youth jobs. The community showed immense pride and support for his mission and dedication.
-
Met die Lejweleputswa-distrik-atletiekbyeenkoms wat op 28 Februarie in Bloemfontein gehou is, is Welkom-Gimnasium as algehele wenner uit 54 skole aangewys. Altesaam 11 atlete is onder die 50 top-atlete in die Vrystaat, en 79 medaljes is deur 65 atlete verower. Hulle spog met 36 goue, 21 silwer- en 22 bronsmedaljes.










