Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Skoolbussie betrokke in ernstige ongeluk oppad Bloemfontein toe
’n Leerling en ‘n onderwyseres van die Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon was Vrydag 3 April omstreek 08:15 in ‘n ernstige ongeluk op die N1, 5 km buite Winburg beseer.
-
Twee helikopters haas drie pasiënte na hospitaal in Bloemfontein
Danksy goeie samewerking tussen noodmaatskappye is drie mans wat in ‘n helikopterongeluk buite Bethulie was, vinnig na die hospitaal in Bloemfontein vervoer.
-
VS-landbousektor maak regsdeurbraak met inentings teen BKS
Die Vrystaatse landbousektor het ’n belangrike regsdeurbraak beleef nadat die Hooggeregshof in Pretoria die minister van landbou, John Steenhuisen, gelas het om ’n duidelike skema vir private inenting teen bek-en-klouseer…
-
Polisievoertuig slaan om, verskeie beseer
‘n Polisievoertuig wat 13 manlike aangehoudenes vervoer het, het op Donderdagmiddag 19 Maart naby die Almaweg-verkeersirkel in Welkom omgeslaan. Die ongeluk het veelvuldige beserings tot gevolg gehad, asook ‘n kortstondige…
-
Geliefde maatskaplike werker tree ná 33 jaar uit pos
Joline Delport, projekbestuurder van die Vrystaat Versorging in Aksie (VVA), groet die organisasie ná 33 jaar as maatskaplike werker. Delport se hart het nog altyd ge-klop vir haar gemeenskap, en…
-
Leerders kan inskryf vir eerste Jeugboer van die Jaar-kompetisie deur TLU SA
TLU SA bied vanjaar vir die eerste keer ’n Jeugboer van die Jaar-kompetisie vir laer- en hoërskoolleerders aan.
-
Nuwe televisiereeks wys leerders se innoverende idees
‘n Opwindende nuwe reeks begin eersdaags op kykNET waar leerders wys hoe hul inspirerende wetenskapprojekte werk. Die Univeriteit van die Vrystaat borg die reeks van agt episodes.
-
Vrystaatse begroting meer gemik op stabiliteit as groei, sê kenner
Die Vrystaat se nuutste begroting fokus op korttermyn-stabiliteit, eerder as op groei, sê dr. Celeste Campher van die Universiteit van die Vrystaat.










