Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Goudveld-swemmers pak Midmarmyl aan
Hierdie gewilde oopwaterswembyeenkoms, waarop swemmers hul staal in die Midmardam by Howick in KwaZulu-Natal toon, word jaarliks deur deelnemers van oor die land heen bygewoon.
-
Nuut aangestel by Amari
Bea Mol is aangestel as onderwyser aan die Amari-skool vir leerders met spesiale behoeftes in Welkom.
-
Verwoestende brand gestuit, erge skade verhoed
Spoedige en gesamentlike optrede deur die Matjhabeng-munisipaliteit se brandweer, met die ondersteuning van Shepard Alarms, die polisie, Mitch Heppel van die GPF en Magiel de Kock, het daartoe gelei dat…
-
Aankope ernstig bekyk
Dringende antwoorde oor bewerings van onreëlmatighede rakende die aankoop van twee 12 500ℓ-septiese-suigtenkwaens (“honey suckers”) deur die Matjhabeng-munisipaliteit word geëis. Die munisipaliteit bedien Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia en Welkom.…
-
Saak van beweerde mishandeling van bejaarde vorder stadig
Die hofsaak oor die beweerde aanranding van ‘n 81-jarige slagoffer by ‘n ouetehuis in Welkom is tot Maart uitgestel om die prokureur wat beskuldigde drie en vier nou ook verteenwoordig,…
-
Bek-en-klouseer bring Suid-Afrika se vleisbedryf in gedrang
“Tyd vir praat is verby. Boere het nie meer weke of maande om te wag nie,” sê Francois Wilken
-
SA se top-20 Afrikaanse skole bekendgemaak
Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) wat verbonde is aan die Solidariteit-beweging het verlede week die top 20 Afrikaanse skole regoor Suid-Afrika bekendgemaak.
-
Beste matrikulant in VS verklap geheim vir sukses
“Om die nommer-een matrikulant in die Vrystaat te wees, laat my baie emosioneel voel.”
-
Kom deel nuwe ywer en kennis by skool
Daar het vanjaar vier nuwe onderwysers by die Primêre Skool Naudeville in Welkom aangesluit. Van links is San-Mari Oelofse (gr.3), Chené Jansen van Vuuren (gr.6), Chané Otto (gr.4) en Devan…










