Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Saak van beweerde mishandeling van bejaarde vorder stadig
Die hofsaak oor die beweerde aanranding van ‘n 81-jarige slagoffer by ‘n ouetehuis in Welkom is tot Maart uitgestel om die prokureur wat beskuldigde drie en vier nou ook verteenwoordig,…
-
Bek-en-klouseer bring Suid-Afrika se vleisbedryf in gedrang
“Tyd vir praat is verby. Boere het nie meer weke of maande om te wag nie,” sê Francois Wilken
-
SA se top-20 Afrikaanse skole bekendgemaak
Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) wat verbonde is aan die Solidariteit-beweging het verlede week die top 20 Afrikaanse skole regoor Suid-Afrika bekendgemaak.
-
Kom deel nuwe ywer en kennis by skool
Daar het vanjaar vier nuwe onderwysers by die Primêre Skool Naudeville in Welkom aangesluit. Van links is San-Mari Oelofse (gr.3), Chené Jansen van Vuuren (gr.6), Chané Otto (gr.4) en Devan…
-
Bek-en-klouseer moet tot ramp verkaar word, vra Vrystaat Landbou
Vrystaatse boere vra ingryping van die regering om bek-en-klouseer tot ramp te verklaar. Dit kom ná die ongekende toename in die siekte oor die feestyd.
-
Dié riglyne help bepaal of jou kind emosioneel gereed is vir graad 1
Ontdek verskeie faktore wat bepaal of jou kind gereed is vir graad 1, insluitend emosionele gereedheid en selfvertroue.
-
Kersvader het kom inloer
Die kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool in Odendaalsrus het op 28 November Kersfees gevier. Kersvader het geskenkies oorhandig. Die foto toon onder andere Karano Sephofana, Zanli Viljoen en Handré Swiegelaar.
-
Werk vir water amper klaar
Die inwoners van Matjhabeng kan na verligting uitsien, aangesien die opknapping van die Thabong- en Kutlwanong-afvalwaterbehandelingsaanlegte en pompstasies amper voltooi is. Ondanks die vooruitgang is elektrisiteitsaansluitings uitdagend weens vandalisme en…
-
Glo gerus weer soos ‘n kind
Die behoefte om in beheer te wees, kan ons weerhou van vertroue in God. Soos die geboorte van Jesus gewys het, gebeur dinge dikwels nie soos beplan nie. Kersfees herinner…










