Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Liplekker lamstjops ook reg vir diabete
Diabetes is die onvermoë om koolhidrate op ‘n veilige manier te metaboliseer. Aanpassings in leefstyl is lewensbelangrik, en daar mee kan die boek die Suid-Afrikaanse Leefstylgids vir Diabetes sommer baie…
-
Liggies skitter weer op jaarlikse saamkuier
‘n Liggiefees en straatmark vind op 5 Desember by die Bult-aftreeoord in Bultfontein plaas, van 16:00 tot laataand. Die terrein word met liggies versier, en daar is ongeveer 40 stalletjies…
-
Kies liefde nou en altyd
Liefde is waardevol, maar dit kos ‘n prys. Ons is geskape om te liefhê en onsself te gee, wat ons lewens sinvol maak. Ware liefde, soos in 1 Korintiërs 13…
-
Vroue kyk terug op 104 j.
Tydens hierdie week vier twee 104-jarige vroue, Maria Boone en Bybie Fourie, hul verjaardag in Welkom. Beide vroue het ‘n unieke verbintenis met die geskiedenis van die stad; hulle het…
-
VIDEO: Salvo klink op met opening van Blokhuis-museum
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke het sy nuutste toevoeging geopen: ‘n Lewensgetroue replika van ‘n Britse blokhuis.
-
KYK | Hewige storms rig skade in verskeie streke aan
WELKOM – Vreemde weerpatrone kom sedert begin November in die Vrystaat voor. Die nuutste hiervan was op Dinsdag 2 Desember waar ‘n hewige storm omstreeks 14:45 in Welkom en die…
-
VS regering sal moontlik R32 m. vanaf tesourie verbeur
Die situasie waarin die Vrystaatse regering hom bevind waarin R32 miljoen aan nasionale tesourie terugbetaal sal moet word, is onvergeeflik, sê VF Plus.
-
Bejaarde boer (77) dood ná hy en sy vrou op plaas oorval en hy erg aangerand is
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou op hul plaas aangeval is.
-
Twee verdrink, een gered in afsonderlike seereddingsvoorvalle in die Wes-Kaap
Twee mense het verdrink en een is gered in drie afsonderlike voorvalle waar swemmers in seewater in die moeilikheid beland het.
-
Saldanha in rou ná verdrinking van 15-jarige seun
Saldanhabaai – ’n Groep tieners van Diazville is in rou ná ’n traumatiese voorval op Saterdag 29 November toe hul 15-jarige vriend, Christiano van Rheenen, in die gevaarlike waters van…










