Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Inwoners van Odendaalsrus letterlik in die donker ná sewe dae van kragonderbrekings
Die aanvanklike onderbreking het uit kabeldiefstal voortgespruit, tog is die polsmasjien wat nodig was om die fout op te spoor eers die volgende dag na Odendaalsrus gestuur. Die vertraging is…
-
Ses vermeende aanranders van ‘n bejaarde Welkomse vrou binnekort in streekhof
Die beskuldigdes, Lynette Brummer (64), Anna Fourie (73), Nomsa Ngcongwane (56), Prudence Majorobella (35), Mofolo Ntswaki (30) en Puseleletso Mola (33) staan tereg op aanklag-te van poging tot moord, marteling,…
-
Henderson vra glo dat video-inligting verander word
Verhoor teen John Ross Henderson duur voort in die hoogeregshof in Kimberley
-
Polisie slaan hewig toe
Onder die 1 422 verdagtes wat in hegtenis geneem is, was 388 gesoekte verdagtes. Dit sluit in 101 verdagtes wat gesoek is vir aanranding, 21 vir verkragting, en ander vir…
-
Voorsitter van die SAOU in die Goudring
Die Primêre Skool Naudeville se Lizandè Blom is verkies as die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onderwysunie (SAOU) in die Goudkring.
-
Premier vra inwoners moet help om vyfjarige van Glen te vind
Onkarabetse Leeuw (5), neef van Katleho Joy Leeuw (3) wat onlangs wreedaardig in Glen vermoor is, word reeds dae lank vermis.
-
Tornado, gure weer saai verwoesting in Oos-Vrystaat
Vreemde weerpatrone het die afgelope week groot skade in dele van die Oos-Vrystaat gemaak.
-
Gastehuise in Gariepdam is al moedeloos gespook om water te kry
Sakelui van Gariepdam is moedeloos omdat hulle maande lank spook sonder water. Dit terwyl die LUR van toerisme in die Vrystaat almal nooi om in die Vrystaat te kuier.
-
Kaptein se wilskrag gee haar moed in die stryd teen kanker
Sy is in 2024 met kanker gediagnoseer. Alles het toe vinng gebeur. Nadat sy met kanker gediagnoseer is, is ‘n gedeelte van haar derm verwyder. Hulle het onmiddelik met chemo…
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…










