Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Riebeeckstad-gimnaste blink uit by nasionale kampioenskappe
Die Riebeeckstad Gimnastiekklub het uitstekend presteer tydens die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskappe, met Hugo de Klerk wat ‘n silwermedalje verower het. Die klub is as klub van die jaar aangewys en…
-
Huldeblyke stroom in ná dood van Vrystaatse rugbylegende
Geliefde rugbyafrigter en administrateur Tat Botha is Sondag 23 November ná ‘n lang siekte oorlede.
-
HelpHetta bereik kwart miljoen mylpaal in stryd teen menstruele armoede
Die HelpHetta-projek van Solidariteit Helpende Hand het in sy tiende jaar meer as 250 000 sanitêre pakke aan behoeftige skoolmeisies regoor Suid-Afrika versprei. Die projek herstel meisies se waardigheid en…
-
Gemeenskap rou oor Bokvel
Bokvel Pietersen se skielike dood laat ‘n diep leemte. Sy nagedagtenis sal vir altyd deel bly van Matjhabeng se geskiedenis, veral die harte van die gemeenskappe van Welkom en Bronville…
-
Gesin ryg pryse in op perdeskou
Die Van Deventer-gesin het op 31 Oktober en 1 November aan die Vrystaatse Saalperdkampioenskap in Philippolis deelgeneem, waar hulle uitstekende uitslae behaal het. “Die Woensdagoggend, in die gietende reën, het…
-
Rugby-avontuur in Spanje wink
Die Hoërskool Wessel Maree in Odendaalsrus het nie ‘n tekort aan ontluikende rugbyspelers nie en twee van sy leerders, Tshiamo Ikaneng en JC Godfrey, gaan in Desember Spanje toe. JC,…
-
Twee vermeende juweelrowers in skietery by Vaal-tolhek gewond ná Sondag se rooftogte
Ná twee dramatiese rooftogte Sondag 16 November in twee malls in Bloemfontein, is twee vermeende rowers Dinsdag op die N1 in hegtenis geneem ná ‘n wilde skietery op die polisie.
-
Betowerende fees van liggies wag by Vrystaat-nasorgsentrum kort voor Kerstyd
Liggies sal elke aand van 19 tot 29 November aangeskakel word, van 17:30 tot 22:00.
-
Bloemfonteiner terug by die huis ná ongeluk in Amerika
Die Bloemfonteiner wat verlede maand in ‘n ernstige ongeluk op ‘n plaas in Amerika was, is terug by die huis.
-
Woutri hardloop vir hoop in ysige Antarktika
‘n Bloemfonteiner was die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat verlede week 50km in die Ultra Ice Ultramarathon in Antarktika voltooi het. Lees haar storie.










