Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Meisie (7) gegroet ná sy sterf weens longontsteking
Elsje, wat met Angelman-sindroom gebore is, het aanvanklik ’n verkoue ontwikkel wat later in ernstige longontsteking ontaard het. Sy is ná ‘n kort siekte op Vrydag 22 Mei in die…
-
Skare oorweldig deur talent op veld
Welkom-Gimnasium het die Goudveld-Hoërskool tydens die 2026 derby oorweldig en die eerstespan-rugbywedstryd met 80 – 7 gewen. Meer as 6 000 toeskouers het op Gimnasium se sportgrond opgedaag. Gimnasium het…
-
Pad waar egpaar sterf: Teken versoekskrif vir motoriste se veiligheid
Selmé Pretorius, DA-wyksraadslid vir die deel van die stad, sê daar kort ‘n impakstudie om die veiligheid van motoriste op die pad te verbeter. Dit kom ná die motorongeluk op…
-
Hof-uitspraak oor staatshantering van bek-en-klouseer bied uiteindelik hoop
‘n Hooggeregshof-uitspraak bied uiteindelik hoop dat die wegholverspreiding van die staatsbeheerde bek-en-klouseersiekte nou met inisiatief van die private sektor gestuit kan word.
-
Goudveld, Voortrekker meet kragte
Goudveld-Hoërskool se rugby-, netbal- en hokkiespanne het die naweek van 16 Mei kragte gemeet teen Bethlehem Voortrekker op Goudveld-Hoërskool se velde in Welkom. Die eerste rugbyspan het vroeg momentum gekry…
-
Nala Munisipaliteit herstelplan geïmplementeer
Die Nala- plaaslike munisipaliteit implementeer finansiële herstelmaatreëls om van ‘n onbefondsde na ‘n ten volle befondsde begroting oor te skakel, aangesien die nasionale tesourie vereis dat munisipaliteite befondsingsplanne ontwikkel vir…
-
Partye eis optrede nadat talle doodskok
Die DA het ‘n dringende mosie in die Nala-munisipaleit ingedien ná die dood van ‘n negejarige kind en munisipale werkers as gevolg van blootgestelde elektriese infrastruktuur in Bothaville.
-
Miljoene glo nodig
Inwoners van Odendaalsrus sit sedert verlede week met gereelde kragonderbrekings nadat ‘n hoofsubstasie in die dorp uitgebrand het. Inwoners ervaar sedertdien voortdurende aan-en-af-elektrisiteitstoevoer.
-
Vind troos in die Here se liefde, trou en nabyheid
This week’s message by Ds. Philip Mc Laren reflects on Exodus 33:7-23 and the importance of seeking God’s presence during difficult times. He emphasizes the significance of God’s glory in…










