Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Klaarheid vereis
Die sogenaamde beleggingsinisiatiewe het tot dusver geen werklike ekonomiese opbrengs vir die gemeenskap van Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia en Welkom getoon nie
-
Korrupsie glo oopgevlek
Voorlopige ondersoeke wat deur die projekbestuurder gedoen is, het bykomende beweerde slagoffers van soortgelyke afpersing aan die lig gebring. Hy het ook vasgestel dat die verdagte onlangs ‘n tweedehandse voertuig…
-
Goudveld-swemmers pak Midmarmyl aan
Hierdie gewilde oopwaterswembyeenkoms, waarop swemmers hul staal in die Midmardam by Howick in KwaZulu-Natal toon, word jaarliks deur deelnemers van oor die land heen bygewoon.
-
Nuut aangestel by Amari
Bea Mol is aangestel as onderwyser aan die Amari-skool vir leerders met spesiale behoeftes in Welkom.
-
Verwoestende brand gestuit, erge skade verhoed
Spoedige en gesamentlike optrede deur die Matjhabeng-munisipaliteit se brandweer, met die ondersteuning van Shepard Alarms, die polisie, Mitch Heppel van die GPF en Magiel de Kock, het daartoe gelei dat…
-
Aankope ernstig bekyk
Dringende antwoorde oor bewerings van onreëlmatighede rakende die aankoop van twee 12 500ℓ-septiese-suigtenkwaens (“honey suckers”) deur die Matjhabeng-munisipaliteit word geëis. Die munisipaliteit bedien Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia en Welkom.…










