Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Besigheid-slim!
Haar besigheid is uniek omdat dit nie net tradisionele “bubble tea” verkoop nie, maar ook dié wat gesond en diabetes-vriendelik is. Alexis gebruik vars vrugte en gegeurde tee, wat dit…
-
Bloemfonteinse pa van twee ernstig beseer op plaas in Amerika
‘n Bloemfonteinse gesinsman word met ernstige beserings in ‘n hospitaal in Amerika behandel ná ‘n ongeluk.
-
Bloemfontein se 3D’s laat ander spanne in die stof byt op Van Wyksvlei
Twee Bloemfonteiners saam met hul winkelpop, Wendy, en lewensredder, Engel die yskas, wys hoe beginners dit doen op vanjaar se Bull Run op Van Wyksvlei.
-
Prokureur van Welkom kry drie lewenslange vonnisse vir verkragtings
Bekende Welkomse prokureur en veroordeelde verkragter kry 131 jaar tronkstraf in Bloemfonteinse hooggeregshof.
-
Gruweldood van jong Vrystater (33) in Amerika laat geweldige leemte tuis
Die trefkrag van die botsing het die lokomotief aan die brand laat raak en ongeveer 20 waens het ontspoor.
-
Gruweldood van jong Vrystater (33) in Amerika laat geweldige leemte tuis
Die trefkrag van die botsing het die lokomotief aan die brand laat raak en ongeveer 20 waens het ontspoor.
-
Vrystaatse sportsterre vereer
Vrystaatse sportluie oor ‘n wye verskeidenheid dissiplines is Donderdag vereer tydens die Universiteit van die Vrystaat en Novus Media se Sportster van die Jaar-geselligheid.
-
Vegtertjie (7) bly opnuut moedig nadat gewas terugkeer
Janique Venter (7) se ouers, Jacques Venter en Nadine Mukheibir, het op Vrydag 3 Oktober die nuus ontvang dat hul dogter se gewas terug is en dat dit nou deur…
-
Vonnisoplegging van Welkomse prokureur begin in hooggeregshof
‘n Welkomse prokureur wat vroeër vanjaar skuldig bevind is aan verseie klagte insluit3end verkragting, se vonnisoplegging het op 6 Oktober in die Bloemfonteinse hoggeregshof begin.









