Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Malaria in Luckhoff lyk na geïsoleerde voorval, sê instituut
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.
-
Vier kerk se 55 jaar gesellig
Die NG gemeente Welkom-Noord het dié kerk se 55ste bestaansjaar op Sondag 28 September gevier met ‘n heerlike ete ná die diens. Van links is Giel Oberholster (lidmaat), ds. Lood…
-
Boksers beïndruk oor grense heen
Op 20 September het Keagan deelgeneem aan ‘n Noord-Kaap toernooi in Kimberley. Hier het hy te staan gekom teen een van die top boksers wat ook ‘n silwer-gegradeerde is. In…
-
Kruger-toer kuier oggend in Bloemfontein by die Vrouemonument
Die standbeeld van Paul Kruger wat op reis is na Orania, het Woensdag 1 Oktober in Bloemfontein aangekom.
-
Man van Bloemfontein red seun, verloor vingers in fratsongeluk
‘n Reddingsdaad om ‘n 10-jarige seun uit die pad van ‘n aankomende modelvliegtuig te stamp, het ‘n Bloemfonteinse man twee vingers gekos.
-
Bestuurder van bakkie van noodlottige N8-ongeluk, gaan vervolg word
Ná maande se ondersoekwerk het die hof beslis dat die bestuurder van ‘n bakkie wat gebots het met ‘n voertuig waarin drie kinders dood is, vervolg gaan word.
-
Oud-Kroonstader ernstig beseer in tref-en-trap in Amerika
Wat ‘n opwindende naweek in Nashville, Amerika moes wees, het vir ‘n oud-Kroonstadter in ‘n nagmerrie ontaard toe sy ernstig beseer is in ‘n tref-en-trap-ongeluk. Die 33-jarige Michelle Potgieter wat…
-
Moordenaar op Siemens kry lang vonnis in hof in Bloemfontein
Stanley Bakili lank gevonnis vir moord en ander misdade ná moord op Louis Siemens in 2018.
-
Ses versorgers weer in Welkom-hof ná bejaarde glo met kleefband gemuilband is
Die saak teen die ses beskuldigdes wat ‘n 81-jarige vrou by ‘n versorgings- en aftreeoord in Welkom na bewering mishandel het, is vandag weer in die landdroshof in Welkom aangehoor. …
-
Bloemhofdam Bonanza: ‘Net een vis kan jou R100 000 ryker maak’
Die 24ste Bloemhofdam Bonanza, met R200 000 se kontantpryse, vind van 24 tot 28 September plaas en hengelaars kan steeds inskryf.










