Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Saaiboere se sak geruk, juis noudat volgende oes gevestig moet word
As produsente jaar ná jaar meer moet bestee om dieselfde hoeveelheid voedsel te produseer, maar ál minder wins oorhou, kom ekonomiese volhoubaarheid onder druk.
-
Tweede seksmisdrywe verhoor teen Jaco Roets tot Desember uitgestel
Die tweede verhoor teen Jaco Roets (45), wat van verskeie seksuele misdrywe teenoor minderjarige seuns beskuldig word, is tot 7 Desember uitgestel nadat hy ’n nuwe prokureur aangestel het.
-
KYK | Op my Eisj-ster wen boksgeveg teen oud-Springbok Ollie le Roux
Dit was nie Ollie le Roux se dag in die bokskryt nie. Die oud-Springbokrugbyspeler (53) het teen teen die Op my Eisj-ster JP Smith (36) te staan gekom.
-
KYK | Matrikulant van die Jaar: Finaliste pak eindronde, maak skitter-indruk
Hier is die foto’s van die eindronde en glansryke aanwysing van die Matrikulant van die Jaar vir 2026, geneem deur Charl Devenish.
-
Jong Welkom-man ontwerp sy eie matriekafskeid-uitrusting
‘n Jong man van Welkom het sy eie matriekafskeidpak ontwerp en die ingewikkelde steenwerk daarop self gedoen.
-
Polisie neem verdagte in hegtenis ná OTM-ontploffing in Marquard
Die polisie het ‘n verdagte in hegtenis geneem ná ‘n OTM-ontploffing in Marquard einde September waarin duisende rand gesteel is.
-
Grey-leerder aangewys as 2026 se Matrikulant van die Jaar
‘n Passievolle krieketspeler en waardige leier van Grey-kollege (sekondêr) is Dinsdagaand as 2026 se Matrikulant van die Jaar aangewys.










