Welkom Volkskool
Ses seuns verteenwoordig die skool in die o.12-span. Hulle is van liks, Thiago Furtado, Renier Taute, George Ferreira, Nathan Engelbrecht, Marnus Haasbroek en Neymar Swartz.

Volkies presteer op krieketveld

Welkom Volkskool
Ses seuns verteenwoordig die skool in die o.12-span. Hulle is van liks, Thiago Furtado, Renier Taute, George Ferreira, Nathan Engelbrecht, Marnus Haasbroek en Neymar Swartz.

WELKOM – Die Welkom Volkskool het ‘n sterk verteenwoordiging in die Lejweleputswa-krieketspanne vir die seisoen, met 29 leerders in die onderskeie Lejweleputswa spanne.

Nege seuns is vir die o.11-span gekies. Hulle is Damian Mouton, Alexander Venter, MJ van der Linde, Zian Venter, Zain du Plessis, Henro Deacon, Logan Kleynhans, Reese Jones en Walru Prinsloo.

Ses seuns, Thiago Furtado, Renier Taute, George Ferreira, Nathan Engelbrecht, Marnus Haasbroek en Neymar Swartz, verteenwoordig die skool in die o.12-span.

Die seuns wie vir die o.13-seunspan gekies is, is Daniel Venter, Nicolas Goosen, Lukas Kilian en HD Venter.

Die o.13-meisiesspan spog met tien Volkskool-leerders, Tinieke Lewis, Dominic Ferreira, Zanthé du Plessis, Diané le Roux, Chanique Wilkens, Lienke Botha, McKenzi Leppan, Thatohatsi Ramatsebe, Joané Goslett en Schylar van Schoor.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article