Die opgewondenheid op ons skoolterrein neem toe namate ons jaarlikse derby nader kom. Dié wed-stryd is meer as net ‘n sportgeleentheid, dit is ‘n tradisie wat trots, spanwerk en ware…
Kurt Olivier (62) en sy vrou, Ilse (60), tree binnekort af en sluit daarmee ‘n gesamentlike 82 jaar lange loopbaan in die onderwys af. Die egpaar, wat reeds 36 jaar…
Die Riebeeckstad-gimnastiekklub is as die beste in die Noord-Vrystaat aangewys en vier sy 30ste bestaansjaar, met 19 toekennings. Vier van agt toekennings vir 2025 is aan hul gimnaste toegeken. Die…
Tommie Doubell, skoolhoof van die Naudeville Primêre Skool, vorm deel van die bestuur en afrigting van die Lejweleputswa-krieket en is as hoof van Laerskole Lejweleputswa-krieket gekies.