Daar wag drama, musiek en lekker saamkuier op die Vrystaat Kunstefees van 7 tot 11 Julie.
Ná baie goed en kwaad het Adam en Eva vir oulaas ‘n appeltjie met mekaar te skil. Eerste vir Alles is te sien op die Vrystaat Kunstefees.
In vanjaar se produksie het Liewe Heksie ‘n prys in ‘n talentkompetisie gewen. Karel Kat wil haar leer om mooi na haar prysgeld te kyk.
Oudergewoonte het Gerhard en Marie Lombaard en hul span van De Oude Kraal die afgelope maande hul navorsing gedoen met kombinasies en smake om honderde onvergeetlike happies voor te sit.
The show will take place on 30 May, and promises high-energy entertainment, combining aerial displays with a showcase of classic and modern vehicles.