
-
Jeanne-Marié Kitshoff vier ritmiese glans
Jeanne-Marié Kitshoff behaal 2 goud, 2 silwer en algeheel eerste plek by die Sentraal-Gauteng Ritmiese Gimnastiekkompetisie.
-
SA Boogskiet-kampioenskap – Hoër Volkskool Graaff-Reinet
Sewe Volkskool-leerders mik vir glorie by die SA Boogskietkampioenskap in Jeffreysbaai – die maroen en swart trots op nasionale vlak.
-
Adjunkhoof amptelik aangestel – Hoërskool Witteberg
Hoërskool Witteberg verwelkom mnr. Jaco Ackerman as nuwe adjunkhoof; sy toewyding en visie beloof ’n sterk toekoms vir die skoolgemeenskap
-
Onderwyskorps versterk – Hoër Volkskool Graaff-Reinet
Hoërskool Volkskool verwelkom Leratho Siyaya, nuwe Engels- en Lewensoriënteringonderwys, wat passievol leerders met respek en omgee wil begelei.
-
Leeuwenhof Talente Skitter by Easterns Krieketproewe
Leeuwenhof seuns blink uit by Easterns krieketproewe. Dean, Ruan, Gert en Duan toon uitsonderlike talent en mik na nasionale span-keuring.
-
SA Nasionale Skole Skietspan -Hoërskool SPS Brandfort
Rickus Steyn van Hoërskool SPS Brandfort verteenwoordig SA by die Britse Junior Internasionale Skietkampioenskappe in Bisley, Engeland.
-
Ashton U16A Girls Hockey Shine at Rising Championship Cup
Ashton U16A Girls Hockey delivered six thrilling matches, finishing 2nd at the Rising Championship Cup with resilience, skill and pride.
-
Blou Bulle o.12A-Rugbyspan – Stian Boshoff maak sy merk
Stian Boshoff, leerder van Laerskool Wierdapark, is gekies vir die Blou Bulle o.12A-span en het die Interprovinsiale Toernooi gewen.
-
Hoërskool Wesvalia kondig Wessiewerf-leiers 2026/2027 aan
Wesvalia vier die nuwe Wessiewerf-leiers 2026/2027 – jong leiers wat met integriteit en toewyding die koshuis gaan lei.
-
Dance the World – Oranje-Noord dansers skitter in Frankryk
Drie Oranje-Noord Rooibye verteenwoordig SA in Frankryk en skitter op Disneyland Paris se parade én ’n Broadway-verhoog by die Eiffel-toring.













