Hoërskool Wesvalia kondig Wessiewerf-leiers 2026/2027 aan
Michael Kinnear en Jeanette Victor

Hoërskool Wesvalia kondig Wessiewerf-leiers 2026/2027 aan


Hoërskool Wesvalia, Vanderbijlpark, is trots om die nuwe Wessiewerf-leiers vir 2026/2027 aan te kondig. Hierdie leerders is verkies om met integriteit, toewyding en voorbeeldige leierskap die koshuis na nuwe hoogtes te lei. Ons wens elkeen ’n betekenisvolle en suksesvolle leierskapstermyn toe.

Leierskapspan:

  • Hoofseun: Michael Kinnear
  • Hoofdogter: Jeanette Victor
  • Senior leier: Hannes Brits
  • Senior leier: Lethabo Tolman
  • Senior leier: Francois de Villiers
  • Junior leier: Malan Jordaan

https://wesvalia.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article