
-
Graad 12‘s 2023 – Hoërskool Goudveld ken trofees toe
Graad 12‘s 2023. Hoërskool Goudveld het tydens ‘n spoggeleentheid toekennings en trofees aan die Graad 12’s, 2023 se toppresteerders oorhandig. Trotse ouers het saam met hul kinders dié pragtige uitslae […]
-
First day of school – Creston College
First day of school. The Pre-primary children of Creston College, Oslo Beach KZN, had big smiles for their first day of school 2024. Despite the rain, the children had a […]
-
Grey Kollege atletiekkampioenskap – Nuwe rekords skitter
Grey Kollege atletiekkampioenskap. Gedurende die pas-afgelope Grey Kollege atletiekkampioenskap is talle rekords deur Grey se atlete opgestel. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf
-
OMS Medaljefunksie – Hoër Meisieskool Oranje
OMS Medaljefunksie. ’n Hele klompie Oranje-matrieks van 2023 wat met ’n A-gemiddeld geslaag het, kon dié prestasie Woensdag op die skool se medaljefunksie ook saam met hul laerskoolhoof deel wat […]
-
Errie Matriekgroep 2023 – EHS behaal uitstekende resultate
Errie Matriekgroep 2023. Die Errie-matriekgroep 2023 se uitslae van 2023 getuig weereens van Hoërskool Ermelo se harde werk. Ongetwyfeld ook die deursettingsvermoë en toewyding van die onderwysers sowel as die […]
-
IEB examinations – Creston College’ achievements
IEB examinations. Creston College’s consistent success in the IEB examinations is attributed to our highly experienced and passionate subject specialists who dedicate themselves to ensuring the achievement of goals. This […]
-
Finsbury Krieketliga – Hoërskool Nelspruit skop af met ‘n wen
Finsbury Krieketliga. Hoërskool Nelspruit se o.15’s en die LVM White Tigers het 20 Januarie die Finsbury krieketliga afgeskop met ‘n oorwinning teen Hoërskool Centurion. Die White Tigers het tuis gespeel […]
-
Atletiek – Primêre Meisieskool Oranje
Atletiek. Op Vrydag, 19 Januarie, het Primêre Meisieskool Oranje se Atletiek by Pelliespark voortgegaan. Oranje se Pre-Primêr het ook die oggend die atletiek bygewoon en die graad R-leerders het te […]
-
Cricket – Paul Roos Gymnasium vs Boland Landbou
Cricket. Paul Roos Gymnasium welcomed Boland Landbouskool to Stellenbosch on Saturday. The U 15A and U19B cricket teams both secured hard fought victories. Results: PRG 15A vs Boland Landbou 15A […]
-
Matriekuitslae 2023 – Hoër Meisieskool Oranje
Matriekuitslae 2023. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein het, met die Matriekuitslae 2023, weereens bewys dat hulle een van die top-skole in die Vrystaat is. Vier Oranjeniete bevind hulle onder die […]














You must be logged in to post a comment.