
-
Matriekuitslae 2023 – Paul Roos Gimnasium
Matriekuitslae 2023. Paul Roos Gimnasium se matrieks van 2023 het baie goed presteer met die hul uitslae tydens die Matriekuitslae 2023. Veels geluk aan elke seun wat hard gewerk het. […]
-
Matriekuitslae 2023 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Matriekuitslae 2023. Die matriekuitslae 2023 van BVHS was uitstekend. Bethlehem Voortrekker het weereens hul merk op akademiese gebied gemaak met die onlangs bekendgestelde 2023 matriekuitslae. BVHS se graad 12-klas van […]
-
Hoërskool Jim Fouché – JF stel nuwe personeel bekend
Hoërskool Jim Fouché. Hoërskool Jim Fouché stel graag hul vier nuwe personeellede bekend. JF is baie opgewonde om te sien hoe hierdie onderwysers in elke JF-leerder se lewe sal inspreek. […]
-
Matric results 2023 – Edgemead High School
Matric results 2023. Edgemead High School, Cape Town, is very proud of their matric results 2023. Sixteen matrics averaged more than 80%. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://edgemeadprimary.co.za/ Photos supplied
-
Matriekuitslae 2023 – Hoërskool Fichardtpark
Matriekuitslae 2023. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein spog vanjaar weereens met hul uitstekende matriekuitslae 2023. Verskeie prestasies is deur die matriekklas behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf
-
Matriekuitslae 2023 – Hoërskool Bellville
Matriekuitslae 2023. Hoërskool Belville kondig met trots aan dat met die matriekuitslae 2023 dit die elfde agtereenvolgende jaar was met ‘n 100% matriek slaagsyfer! Hoërskool Bellville se toppresteerders: Meer skolenuus: […]
-
Top 10 Akademiese presteerders – Hoërskool De Aar
Top 10 Akademiese presteerders. Hoërskool De Aar maak met trots hul top 10 akademiese presteerders vir kwartaal 4 van 2023 bekend. Graad 8: Ntivo Shipalane, Lumieke Fourie, Mac-Kayla Kriel, Llené […]
-
Epic Wild Coast hike – Treverton College Matric boys
Epic Wild Coast hike. Six KZN boys celebrated finishing their finals with an epic Wild Coast hike. They celebrated the end of their exams by doing the rigorous 120km hike […]
-
Matriekuitslae 2023 – Hoërskool Jim Fouché se oes was groot
Matriekuitslae 2023. JF matrieks se oes was groot vir hul 2023 matriekjaar. Met ‘n 100% slaagsyfer en 341 onderskeidings is Hoërskool Jim Fouché se matriekuitslae 2023 ‘n sprekende bewys van […]
-
Matric 2023 IEB Results – Curro Durbanville
Matric 2023 IEB results. Curro Durbanville High School celebrates 25 years of 100% matric pass rate! Curro Durbanville High School would like to congratulate their matric heroes, the Class of […]













