
-
Oranje swembyeenkoms – Primêre Meisieskool Oranje
Oranje swembyeenkoms. Primêre Meisieskool Oranje se jaarlikse swembyeenkoms het op 23 en 24 Januarie plaasgevind. Die dag het begin met optogte van die verskeie sporthuise. Daar was hope gees regdeur […]
-
Arende Afslaan Tennistoernooi – Hoërskool Strand
Arende Afslaan Tennistoernooi. Die jaarlikse Arende Afslaan Tennistoernooi het Saterdag, 27 Januarie, plaasgevind. Wedstryde het om 07:30 begin en het net na 17:00 geëindig. Die wedstryde het uit dubbels en […]
-
Akwaponika – Ontdek die wêreld by Boland Landbou
Akwaponika. Graad 8 en 9 Landboustudies begin vanjaar vroeg met ‘n opwindende reis deur die wêreld van akwaponika. Dit is ‘n innoverende landboumetode waar visse en plante saamwerk om ‘n […]
-
SA Tentpegging Kampioenskappe – Hoërskool Reitz
SA Tentpegging Kampioenskappe. Die SA Tentpegging Kampioenskappe het op Reitz plaasgevind. Inter Provinsiale uitslae: SA Kampioenskappe uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://reitzhs.co.za/ Foto’s verskaf
-
Inter-House Athletics – Eunice High School
Inter-House Athletics. It’s a great day for Inter-house athletics and for breaking records it seems! In the u17 long jump event, the record was first matched then broken three times! The […]
-
‘Tennis Social’- Hoërskool Ermelo begin met feestelike opwinding
‘Tennis Social’. Op Donderdagaand, 25 Januarie, het 28 gemengde dubbelspare ingeskryf vir Hoërskool Ermelo se heel eerste ‘Tennis Social’ van 2024. Tussen ure se speel deur het die braaivleisvure en […]
-
Stigtingsdag – Hoërskool Despatch 75 jaar van welslae
Stigtingsdag. In hierdie 75 jaar lê soveel opgesluit: vreugde en voorspoed, liefde, lag, leed, maar ook lesse. Akademiese prestasies, oorwinnings op die sportveld, applous in die kultuurakker, ongekende leierskappotensiaal. Op […]
-
BVHS – Welkom as deel van die Trekkerfamilie
BVHS. Welkom as deel van die Trekkerfamilie! Arnold Ras, hoofseun van BVHS 2024, aan die woord: “Ons as Trekkers se grootste glorie is nie om nooit te val nie , […]
-
Die rol van voedings-laerskole – Hoërskool Fichardtpark
Die rol van voedings-laerskole. Fichies besef dat die rol van hul voedings-laerskole ‘n belangrike rol speel in die grondslag wat gelê word. Vanjaar het Hoërskool Fichardtpark saam met hul toppresteerders […]
-
Grade 8 orientation week: Paul Roos Gymnasium
Grade 8 orientation week. Spanning over four days, the Grade 8 orientation program at Paul Roos Gymnasium program focused on acclimating the Grade 8s to the school’s ethos, values, and […]













