Skole stoei. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 13 Julie aan die Van Rooyen Stoeiklub kompetisie in Bloemfontein deelgeneem.

Hierdie drie mannheten uitstekend gevaar:

  • Fourie du Plessis (Graad 1)1ste
  • Hanno van Jaarsveld (Graad 5) 1ste
  • Rhonan du Plessis 1ste (Graad 5)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article