Sadta Classique Kampioenskappe. Megan Muller van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het die afgelope naweek aan die Sadta Classique Kampioenskappe deelgeneem.

Sy het die volgende prestasies behaal:

  • 2de Youth Ladies Champ WQ Solo – silwer medalje
  • 5de 16/17 Ladies Champ Slowdance
  • 6de 16/17 Ladies Champ Solo
  • 7de 17/20 WTC Disco Dance Slowdance

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article