Lejweleputswa krieketveld - Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa krieketveld – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa krieketveld – Primêre Skool Naudeville


Lejweleputswa krieketveld. Vyf onderwysers van Primêre Skool Naudeville dien as kenners op die Lejweleputswa krieketveld.

  • Mnr. Tommie Doubell: Lejweleputswa Voorstitter en Vrystaat Tesourier
  • Mnr. William Goslett: O.13A Lejweleputswa Afrigter en Lejweleputswa Tesourier
  • Mnr. Kelvin Olivier: O.11A Afrigter
  • Juf. Maryna De Bruyn: Spanbestuurder, dogters o.13A
  • Juf. Anzel Schoeman: O.13A dogters Afrigter

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article